dinsdag, oktober 26, 2004

Gamat soek 'n job (Net vir die wat Afrikaanse kan verstaan).

Maraaitjie stap by die libry in en daa sien sy vi
Gammat diep ingedagte met die Bybel in sy hanne.

Sy sê: "Gammat, en as djy dan nou hie sit en Bybel lies?
Ek dog djull's Moeslems?"

"Nay", sê Gamat, "ek soek wêk."

"Innie Bybel nogals?" vra Maraai.

"Dja" sê Gamat. Hie innie boek van "Job".

Geen opmerkingen: