Zo is van de stormschade aan het huis nu geen ‘barst’ meer te zien.
We gaan geen schaduwdoek meer op de balken bevestigen: de wijnranken zijn inmiddels zo groot dat ze eroverheen geleid kunnen worden om de zomerzon zoveel mogelijk van de gevel af te houden.
Ook zijn we zo goed als klaar voor Robertson’s “Wacky Wine Weekend”, Zuid Afrika’s grootste regionale wijnfestival. In de krant werd het hier als volgt aangekondigd:
Fees der feeste in Robertson
Die sesde jaarlikse Wacky Wine Weekend sal van 4 tot 7 Junie in die Robertson-wynvallei plaasvind. Daar is meer as 48 wynkelders wat vanjaar deelneem, so besoekers kan selfs meer feestelikheid verwag.
Die Wacky Wine Weekend is verleng sodat dit nou vier dae lank is, met elke dag wat ’n besonderse wyntema gaan hê om voorsiening te maak vir elke smaak. Kom geniet wynproeë, wyn- en kospasmaats, opvoedkundige wynaanbiedinge en privaat-wynproeë saam met van die vallei se voorste wynmakers.
Daar sal ’n groot verskeidenheid prettige aktiwiteite wees vir besoekers: ontmoet-die-wynmaker-geleenthede, trekkerritte deur die wingerde, bootritte op die rivier, sonsondergang-wildritte, kaas- en olyfproeë, plaasmark, straatteater, vuurwerkvertoning, ’n halfmarathon en ’n bergfietswedren.
Van die nuwe aktiwiteite sluit in ’n juweliersmark, brandewyntoere en -proeë, ’n soesji- en wok-kroeg, en ’n nagebootste rodeobul. Die vallei sal ook ’n gastronomiese skouspel voorsit en besoekers sal bederf word met onder meer oesters, perlemoen, soesji, pieknieks by die rivier, Italiaanse kos en potjiekos. Daar sal ook ’n verskeidenheid aktiwiteite vir die kinders wees, insluitend visvang, plaaswerftoere, diere voer, ponieritte, towenaars en gesigverf.
Die Robertson-wynvallei is verbind tot ’n veilige fees en daarom sal drink en bestuur glad nie geduld word nie.
Besoekers word versoek om gebruik te maak van die Designated Driver Programme of die Buddy-bus. Bestuurders wat registreer vir die Designated Driver Programme sal beloon word met verskeie geskenke, insluitende gratis koffie, koeldrank, koepons en spesiale promosies.
Die Buddy-bus gee groepe van 10 of meer die kans om ’n minibus te huur wat deur ’n chaffeur bestuur word.Besoek gerus ook die Wacky Wine Weekend se webwerf by http://www.wackywineweekend.com/.
klik op het pijltje hieronder voor het speciaal voor de gelegenheid gecomponeerde lied: |
Voor ons betekent het dat we het hele weekend vol zitten, méér dan vol, want in ‘De Flat’, inmiddels uitgerust met een extra slaapbank, gaan 4 mensen slapen. Dat wordt dus een druk weekend! En we weten nog niet zeker hoe we zitten qua personeel: vorige weekend heeft Elsie in het ziekenhuis een miskraam gehad, en het is nog onzeker wanneer ze het werk gaat hervatten.
Geen opmerkingen:
Een reactie posten